Werkswereld 005: Charl Oberholzer van De Afrikander Handelshuis by Solidariteit published on 2020-03-10T13:25:44Z WerksWêreld, episode 5: Charl Oberholzer van De Afrikander Handelshuis In die episode van WerksWêreld praat Paul met Charl Oberholzer, stigter en hoof van De Afrikander Handelshuis en die Republik handelsmerk. Luister gerus na hierdie podsending as jy binnekort die werkplek gaan betree, juis omdat Wouter praat oor dié dinge wat vir hom uitstaan op ʼn CV, die dinge waarna hy in ʼn onderhoud kyk en watter vaardighede hy dink alle jongmense nodig het en waaraan hulle nie genoeg aandag gee nie. WerksWêreld is ʼn Afrikaanse podsending oor die werkplek en is ʼn “moet-luister” vir die jongmens wat op die drumpel van die werkplek staan, en vir die gesoute werknemer wat op soek is na ʼn vars perspektief! Genre Business