5 Krag Van Die Woord by Anker van Hoop published on 2020-04-27T08:41:27Z In 'n tyd waar soveel dinge hoop kom steel wil God dit graag herstel, bevestig en laat floreer in die harte van Sy kinders. Kom luister saam, hoe behou ons hoop. Vir meer: www.ankervanhoop.com Genre Religion & Spirituality