Faith1.0 by Collide published on 2019-02-19T20:46:52Z Wat as dit wat God vir Jou Beplan nie gelyk is aan wat jy vir Jou beplan nie...... #Gideon! Rigters 7: 2-22 . 1. Plan to start over - Die lewe is vol nuwe begin momente 2. Plan to say no - Ons sê nee vir goeie goed om ja te sê vir Awesome goed. 3. Plan to be Creative - Gideon was kriatief in sy aanval en opdrag - wees oop vir God se opdrag al is dit buite jou comfort zone!