Hinterland: Herontdek dít wat saak maak by Hinterland published on 2018-05-28T08:27:13Z Daan Bronkhorst, besturende direkteur van Hinterland, gesels met Hennie Maas op RSG Landbou oor dié maatskappy en waar dit in die landbouwaardeketting inpas, asook hulle visie, “Herontdek dit wat saak maak”. Luister nou na dié gesprek. Genre Business