Die uitfasering van 500ppm diesel by Hinterland published on 2018-05-28T08:49:23Z Derek Wolmarans van Hinterland se brandstof-afdeling gesels op RSG Landbou oor dié maatskappy se plan om 500ppm diesel vanaf die tweede kwartaal in 2018 uit te faseer om in lyn te wees met die regering se beleid hieroor. Luister nou na dié gesprek. Genre Business