LR220512 Deon Furstenburg, Gerhard Heyneke, Ankie Stroebel by LandbouRadio published on 2022-05-11T15:24:32Z Deon Furstenburg - Spesialis Ekoloog en Dierkundige Afri Wild Services - Nasionale Kruger Park in proses van vernietiging, hy verloor sy biodiversiteit agv olifant oorbevolking Gerhard Heyneke - Voorsitter WRSA - Nuus uit die wildbedryf en Algemene Jaarvergadering 21 Mei Ankie Stroebel - Bemarking en Ledebestuurder WRSA - Die rol van die vrou in die wildbedryf